Onbeskryflik Groot
Transposer
Theunis - Onbeskryflik Groot [Intro] C G Am F C G F [Chorus] C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Verse] C Em My hele lewe lank het ek gedink Am F G Ek is 'n kind van U C Em Maar ek was verblind Am Ek moes nog waarlik vir U vind F G Ek het geen verhouding met U gehad nie C Em Toe kom daar 'n dag waar U saggies Am Fluister in my hart F G En U spreek diep tot in my siel C Em Am En ek besef ek het nodig vir die res F G Van my lewe om U Naam te verheerlik [Chorus] C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Bridge] Am Em Ek kan nie glo dat U soveel omgee vir my nie Am F G Ek is maar net 'n ondankbare sondaar Am Em Dit gaan werklik my verstand te bowe Am Hoe U vir Jesus kon laat sterf F G Sodat ek kon lewe [Last Chorus] C G Want U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U liefde is onbeskryflik groot Am F U het U Seun afgestaan aan die dood C G Om vir my sondes te sterf Am F En my vir U koninkryk te werf C G U sal vir altyd by my bly Am F U lewe hier binne in my C G En verewig sal ek strewe Am F C Om voluit net vir U te lewe [Tag] G Ooh who hoo whoa Am Ooh who hoo whoa ho F C Net vir U te lewe G Ooh who hoo whoa Am Ooh who hoo whoa ho F C Ek sal voluit vir U lewe
* All the chords provided on here are the property of the respective artist, authors and labels, they are intended strictly for educational purposes,read,view and private study. All the contents are extracted from the internet and we are not getting any responsibility for the content.